Arista & Wynand

Amanda, Uit my hart wil ek net vir jou en jou span BAIE BAIE dankie se vir julle absolute stunning werk by ons troue!! Dit het so ongelooflik mooi gelyk – selfs Wynand het ‘n bridal moment gehad to hy dit gesien het:) Dit het al my verwagtinge oortref – dit het STUNNING gelyk – jy het al my idees perfek vasgevang, en dit selfs nog mooier laat lyk!! Weereens dankie vir als – dit was perfek!!