What Clients Say

Words from the brides

Over a decade. Hundreds of weddings. 30+ heartfelt reviews — because flowers that make someone cry happy tears speak for themselves.

“The flowers at our wedding were out of this world incredible. everything and more I could have ever dreamt of!! Thank you so so much Amanda!! So grateful for the amazing job you and your team did at our dream wedding!”

Kellie & Garrick

“Liefste Amanda ,Dis moeilik om in woorde te sit hoe dankbaar ek vir jou is. Alles was perfek! Nie n dingetjie was uit plek uit nie. Dit was 100% soos ek dit in my kop beplan het. Mense kan nie ophou praat van hoe mooi en perfek alles was nie. Bitter baie dankie vir al jou moeite, geduld en harde werk. Ek sou jou vir die hele wereld aanbeveel as dit moontlik was. Regtig baie baie dankie vir alles. Ek kry sommer trane in my oë.”

Liefde Monique & Coetsee

“You did such an amazing job. Thank you so so much for the stunning flowers. Every time I look at the photos I see something new, and it makes me happy over again.”

Nyasha & Rumbi

“Sjoe Amanda! Dankie dat jy my blommedroom bewaarheid het. Dit het my grootste verwagtinge oortref en ek kan nie glo die blomme wat jy kon vind nie. Mag God jou hande werk seen en mag jy nog hope geluk vir baie bruide bring.”

Lisa & Alan

“Ek het werklik nie woorde nie!!!!!! Alles was so perfek!! Ek het nog nooit so baie komplimente gekry oor die dekor nie! Weereens, net WOW!!!!! Dit was alles wat ek al ooit gedroom het!”

Carami & Marinus

“Thank you so much for your stunning, amazing, beautiful flowers and decor done! It was perfect and Lorraine and Lodewyk loved it! And the compliments are streaming in!”

Ilse Erasmus (mother of the bride)

“Baie baie dankie vir jou aandeel in ons spesiale dag! Die blomme was asemrowend in elke opsig! En jou geduld met my en al my idees en veranderings word NET so baie waardeer. Weereens dankie!!!”

Fran & Jeff

“Amanda, thank-you thank-you. Your flower arrangement was beautiful. You created our dream wedding. Thank-you”

Jade & Devan

“Baie dankie dat jy die blomme so ongelooflik mooi gedoen het - mense praat nou nog daaroor en ek sal vir altyd bly rave daaroor. Ek was absoluut MAL daaroor. Jy het n ongelooflike talent en dankie vir die journey saam met jou!”

Marize Hitchcock

“Amanda, You transformed Natte Valleij into the most beautiful venue and we cannot thank you enough for your vision and giving us the magical, whimsical wedding we wanted! The bouquets were beautiful, the tables were beautiful, the dance floor was beautiful! Autumn magic all over the place! I cannot believe how gorgeous you made our wedding day. Our guests were blown away by the beauty of the flowers and venue, which is 100% thank's to yourself. We will be highly recommending you to our friends and family in the future.”

Frances & Craig

“Amanda, Uit my hart wil ek net vir jou en jou span BAIE BAIE dankie se vir julle absolute stunning werk by ons troue!! Dit het so ongelooflik mooi gelyk - selfs Wynand het 'n bridal moment gehad to hy dit gesien het:) Dit het al my verwagtinge oortref - dit het STUNNING gelyk - jy het al my idees perfek vasgevang, en dit selfs nog mooier laat lyk!! Weereens dankie vir als - dit was perfek!!”

Arista & Wynand

“Amanda!!!!! Dankie!!! Dankie!!! Dankie!! My blomme was so so soooooo mooi gewees! Is nogsteeds! Ek kan nie ophou daarna kyk nie... Weereens dankie ook daarvoor! Jy is werklik n stunning mens, mag die Here jou seen met die beste van geluk en alles wat mooi is!”

Augusta Kiesewetter

“Amanda, Ek wil net vir jou se baie baie dankie se vir hierdie troue! Jy het amazing werk gedoen!! Ek dink dit was die hoogtepunt van die dekor - almal het daaroor gepraat! Dit was nes die bruid en ma van die bruid, dit wou he! Dit was 'n plesier om jou by ons te he, en saam te werk.”

Two Birds Celebration

“Amanda, baaaaie dankie vir die amazing blomme en alles! Dit was die mooiste wat ek al ooit gesien het!!!! So baie dankie vir alles!”

Michelle Steyn

“Amanda, Ek wil net graag vir jou en jou span baie dankie sê vir jul bydrae om gisteraand se funksie ’n reuse- sukses te maak. Alles het baie mooi bymekaargekom en die tema was presies wat ons wou hê. Die twee installasies was “show-stoppers” en ongelooflik treffend. Dit was regtig fabelagtig!”

Jan Marias Fonds

“Hi Amanda, We just wanted to say a massive thank you to you and your team for all our beautiful flowers on our wedding day! They were an absolute dream and we were so happy with how everything turned out! Loved all the detail, the bud vases were exquisite and the little animal on Davy’s button hole was such a great touch! We so appreciate all the hard work and love that went into all the beautiful creations. Many thanks, Georgia and James”

Georgia & James

“ONGELOOFLIK dankie vir alles wat jy vir ons troue gedoen het. Jy het dit werklik sprokiesmooi laat lyk. Mooier as wat ons ooit self kon indink het”

Yolandi & Tertius

“Baie baie dankie vir ALLES! Die blomme en tafels en als was ongeloooflik mooi! Ek was so mal oor my blomme. Regtig baie dankie weereens”

Anneke & Joheine

“Someone pinch me !!! Thanks for adding your magic to our day”

Mikey & Zelti

“Baie dankie vir die mees beautiful blomme wat ons nou altyd kan onthou. Weerens kon nie vir beter vra nie, en vir elke bride-to-be sal ek jou voorstel”

Die Du Toit’s

"I do not believe in working within constrictive lines. I take inspiration from seasons, architecture, and art — and let the flowers tell me what they want to do on the day."

Book a Consultation