Augusta Kiesewetter
Amanda!!!!! Dankie!!! Dankie!!! Dankie!! My blomme was so so soooooo mooi gewees! Is nogsteeds! Ek kan nie ophou daarna kyk nie… Weereens dankie ook daarvoor! Jy is werklik n stunning mens, mag die Here jou seen met die beste van geluk en alles wat mooi is!