Carami & Marinus

Ek het werklik nie woorde nie!!!!!! Alles was so perfek!! Ek het nog nooit so baie komplimente gekry oor die dekor nie! Weereens, net WOW!!!!! Dit was alles wat ek al ooit gedroom het!