Fran & Jeff
Baie baie dankie vir jou aandeel in ons spesiale dag! Die blomme was asemrowend in elke opsig! En jou geduld met my en al my idees en veranderings word NET so baie waardeer. Weereens dankie!!!