Jan Marias Fonds
Amanda, Ek wil net graag vir jou en jou span baie dankie sê vir jul bydrae om gisteraand se funksie ’n reuse- sukses te maak. Alles het baie mooi bymekaargekom en die tema was presies wat ons wou hê. Die twee installasies was “show-stoppers” en ongelooflik treffend. Dit was regtig fabelagtig!