Liefde Monique & Coetsee

Liefste Amanda ,Dis moeilik om in woorde te sit hoe dankbaar ek vir jou is. Alles was perfek! Nie n dingetjie was uit plek uit nie. Dit was 100% soos ek dit in my kop beplan het. Mense kan nie ophou praat van hoe mooi en perfek alles was nie. Bitter baie dankie vir al jou moeite, geduld en harde werk. Ek sou jou vir die hele wereld aanbeveel as dit moontlik was. Regtig baie baie dankie vir alles. Ek kry sommer trane in my oë.