Lisa & Alan

Sjoe Amanda! Dankie dat jy my blommedroom bewaarheid het. Dit het my grootste verwagtinge oortref en ek kan nie glo die blomme wat jy kon vind nie. Mag God jou hande werk seen en mag jy nog hope geluk vir baie bruide bring.