Two Birds Celebration

Amanda, Ek wil net vir jou se baie baie dankie se vir hierdie troue! Jy het amazing werk gedoen!! Ek dink dit was die hoogtepunt van die dekor – almal het daaroor gepraat! Dit was nes die bruid en ma van die bruid, dit wou he! Dit was ‘n plesier om jou by ons te he, en saam te werk.