Yolandi & Tertius

ONGELOOFLIK dankie vir alles wat jy vir ons troue gedoen het. Jy het dit werklik sprokiesmooi laat lyk. Mooier as wat ons ooit self kon indink het